Nuwe Unika Skoolklere en Skryfbehoeftes te koop! Yoco betalings word nou aanvaar
  • Tuis
  • Winkel
  • Kontak

Need help?

Call us (071) 885 5426
info@back2schoolmall.co.za

Back2School Mall

Login / Signup
My account

Login to my account

Enter your e-mail and password:

New customer?

Lost password?

Recover password

Enter your email:

Remembered your password?

Create my account

Please fill in the information below:

Already have an account?

0
Cart

Your cart is empty

Shop our products
  • Tuis
  • Winkel
  • Kontak
Laerskool Unika
Laerskool Unika
Stationery

Veilige betalings

Ons gebruik Yoco om elektroniese betalings te bestuur

E-pos

info@back2schoolmall.co.za

Telefoon

(079) 885-3738

Hou asb in gedagte dat hierdie gebruikte (tweedehandse) klere is wat herverkoop word en dit beteken dat die items “vorige liefde-skade” mag wys.
Klere kom van verskeie bronne en verskaffers. Ons het sover moontlik probeer om beskikbare
voorraad se groottes te standardiseer op die webwerf
Dit is baie belangrik dat ouers die Grootte Matriks op die webwerf bestudeer om seker te maak dat die korrekte groottes bestel word. Dit verhoed terleurstelling indien die alternatiewe grootte nie beskikbaar is nie, en verhoed ‘n onnodige tweede afspraak.
Om kommunikasie te vergemaklik, is dit belangrik om u kontakbesonderhede korrek te voltooi met die registrasie op die webwerf
Enige navrae, insluitend vir die omruil van klere, kan gerig word aan info@back2schoolmall.co.za

© Back2School Mall
Powered by Shopify

Deur te "Aanvaar", gee u vir ons toestemming om koekies op u toestel te stoor wat help met die insameling van data m.b.t. die gebruik van die hierdie webwinkel.